
Bakkie en Boma Festival
Unforgettable 4×4 adventures, camping, braais and nature experiences — all leading up to the big event in August: Trio Events’ SA Bakkie & SUV Fest!

Sondela’s Bakkie & Boma Fests are a series of exciting camping and adventure weekends designed for bakkie, 4×4, and outdoor enthusiasts.
Enjoy a unique combination of:
- Community and social camping
- Adventure convoy routes
- Relaxed boma braais under the stars
- Nature experiences at Sondela
These weekends build up to the highly anticipated SA Bakkie & SUV Fest taking place from 21-23 August.
Dates
- 17–19 April – Bakkie & Boma Fest
- 8–11 May – SUV Adventure Weekend (Mother’s Day Edition)
- 19–21 June – Bakkie & Boma Weekend (Father’s Day Edition)
- 3–5 July – Bakkie & Boma Fest
- 21-23 August – SA Bakkie & SUV Fest
Weekend Program
Friday – Arrival
- Camp arrival & setup
- Sunset drive & meet-and-greet
Saturday – Adventure Day
- 4×4 Route
- Convoy adventure (all vehicles drive together)
- Activities & photo opportunities
- Sundowner stop
- Bakkie & Boma braai experience (we bring the sides!)
Sunday – Relax & Departure
- Relaxed morning
- Game drive
- Breakfast buffet voucher
- Departure

Packages & Pricing
Package Options:
Price: R1650 per weekend
(1 bakkie / 1 campsite)
Includes:
- Standard or Private camping stand
- Access to all activities
- Sunset drive
- Convoy adventure
- 4×4 route
- Boma braai experience / Bring & Braai
- Game drive
- Breakfast buffet voucher
Boma Braai:
Sondela provides sides and salads. Guests bring their own meat and drinks.
Competitions & Prizes
Categories include:
- Best Camping Setup
- Best Bakkie Photo
- Best Adventure Moment
- Best Group Photo
- Best Overlanding Setup
Special Weekends:
- Mother’s Day: Best Mother’s Day Moment
- Father’s Day: Best Father’s Day Moment
Prizes:
- Tambuki Off-Grid Camping Experience
- Spa vouchers
- Sondela getaways
- Sondela holidays
- Sondela merchandise
Winners will be announced at the SA Bakkie & SUV Fest in August.
Don’t Miss Out!
Spaces are limited. Book your spot today.
Bakkie en Boma Fees
Onvergeetlike 4×4-avonture, kamp, braai, en natuurervarings — alles ter voorbereiding vir die groot hoogtepunt in Augustus: Trio Events se SA Bakkie en SUV Fees!

Die Sondela Bakkie & Boma Feeste is ’n reeks opwindende kamp- en avontuurnaweke vir bakkie-, 4×4-, en buitelewe-entoesiaste.
Geniet ’n unieke kombinasie van:
- Kamp en saamkuier
- Opwindende konvooi-ritte
- Ontspanne boma braaie onder die sterre
- Onvergeetlike natuurervarings by Sondela Natuurreservaat
Hierdie naweke bou almal op tot die gewilde SA Bakkie & SUV Fees wat 21-23 Augustus plaasvind.
Datums
- 17–19 April – Bakkie & Boma Fees
- 8–11 Mei – SUV Avontuur Naweek (Moedersdag-weergawe)
- 19–21 Junie – Bakkie & Boma Naweek (Vadersdag-weergawe)
- 3–5 Julie – Bakkie & Boma Fees
- 21-23 Augustus – SA Bakkie & SUV Fees
Naweek Program
Vrydag – Aankoms
- Aankoms en kamp-opslaan
- Sonsondergang-rit & ontmoet-mekaar geleentheid
Saterdag – Avontuurdag
- 4×4-roete
- Konvooi avontuur (alle voertuie ry saam)
- Aktiwiteite en foto-geleenthede
- Skemerkelkie-stop
- Bakkie & Boma braai-ervaring (ons verskaf die bykosse!)
Sondag – Ontspan & Vertrek
- Rustige oggend in die bosveld
- Wildrit
- Ontbyt-buffet geskenkbewys
- Vertrek

Pakkette & Pryse
Pakkette:
Prys: R1650 per naweek
(1 bakkie / 1 staanplek)
Ingesluit:
- Standaard of Privaat staanplek
- Toegang tot alle Bakkie & Boma aktiwiteite
- Sonsondergang-rit
- Konvooi avontuur
- 4×4-roete
- Boma kuier / Bring-en-braai met ‘n spitbraai lusmaker
- Wildrit
- Ontbyt-buffet geskenkbewys
Boma Braai:
Sondela voorsien bykosse en slaaie. Gaste bring hul eie vleis en drankies.
Kompetisies & Pryse
Kategorieë:
- Beste Kamp-opset
- Beste Bakkie Foto
- Beste Avontuur Oomblik
- Beste Groepfoto
- Beste “Overlanding”-opset
Spesiale Naweke:
- Beste Moedersdag-oomblik
- Beste Vadersdag-oomblik
Pryse te wen:
- Tambuki “Off-Grid” Kamp-ervaring
- Spa-geskenkbewyse
- Sondela-wegbreke
- Sondela-vakansies
- Sondela-geskenke
Wenners word tydens die SA Bakkie & SUV Fees in Augustus aangekondig.
Moenie Dit Nie Misloop Nie!
Beskikbaarheid is beperk. Bespreek nóú jou plek.
